Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gonswoord
gonswoord [boodskap #127989] Sa, 12 Oktober 2019 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gonswoord
Afbreking: gons•woord
Samestelling: gons + woord


Selfstandige naamwoord: gonswoord
Meervoud: gonswoorde
Verkleinwoord: gonswoordjie
Meervoud van verkleining: gonswoordjies

Betekenis:
• 'n Woord wat gereeld gebruik word; woord waaroor almal praat (gons).

Gebruik:
• Xenofobie het die nuwe gonswoord in Suid Afrika geword.

Sinoniem:
• modewoord

Vertaling:
Engels: buzzword, buzz word
Nederlands: modewoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfbestuur
Volgende onderwerp: gons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 18:02:01 MGT 2024