Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fietsry
fietsry [boodskap #127986] Sa, 12 Oktober 2019 07:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Seun wat fietsry.
'n Seun wat fietsry.
fietsry
Afbreking: fiets•ry
Samestelling: fiets + ry


Werkwoord: ry fiets, fietsry
Verlede tyd: het fietsgery

Betekenis:
• 'n Fiets se pedale trap om te ry.

Gebruik:
• Ek het vroeër gereeld fietsgery.

Vertaling:
Engels: to cycle
Nederlands: fietsen


Selfstandige naamwoord: fietsry
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Fiets se pedale trap om te ry.

Gebruik:
• Ek hou van fietsry.

Afgelei:
• fietsryer
• fietsrypad

Vertaling:
Engels: cycling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: feitlik
Volgende onderwerp: fiks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 19:36:16 MGT 2024