Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » behaaglik
behaaglik [boodskap #127982] Vr, 11 Oktober 2019 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
behaaglik
Afbreking: be•haag•lik
Samestelling: behae + -lik


Byvoeglike naamwoord: behaaglik
Vergrotende trap: behaagliker
Oortreffende trap: behaaglikste
Attributief: behaaglike
Partitief: behaagliks

Betekenis:
• Aangenaam, welgevallig.
• Tevrede; genotvol.

Gebruik:
• Daar heers 'n behaaglike gevoel in die ruimte.
• Hy suig behaaglik aan sy pyp.

Afgelei:
• behaaglikheid
• welbehaaglik

Vertaling:
Engels: pleasant, agreeable
Nederlands: behaaglijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ewig
Volgende onderwerp: familielid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 17:34:28 MGT 2024