Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: WIT webblad
Re: WIT webblad [boodskap #12783] So, 22 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
J H Rykheer  is tans af-lyn  J H Rykheer
Boodskappe: 34
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
> ADV did a radio show on the plight of South Africa a few weeks ago.
> You can listen to it via internet at http://www.natvan.com
> It is time to stand up and be counted.... It's time to fight for our
> right to exist in this world....
>
> Mafuta Sefebe

Nuusgroeplede, bespaar julleself die moeite. Hierdie webblad handel
uitsluitlik oor WIT bevordering - ek sien duidelik die beeld van 'n KKK
agter Mafuta Sefebe. (Terloops, waar kom jy aan die naam - jy is mos seker
nie swart nie??)
Re: WIT webblad ?? [boodskap #12798 is 'n antwoord op boodskap #12783] Ma, 23 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Nuusgroeplede, bespaar julleself die moeite. Hierdie webblad handel
| uitsluitlik oor WIT bevordering - ek sien duidelik die beeld van 'n KKK
| agter Mafuta Sefebe. (Terloops, waar kom jy aan die naam - jy is mos seker
| nie swart nie??)
|
Johanna, Wat is fout met wit bevordering?? Sal jy daarvoor stem as dit
nie ten koste van ander groepe geskied nie?

Ek dink ons moet almal juis na die webblad gaan kyk - Johanna, jy klink
hier so sooos die studente wat politisie doodskree op kampusse. Laat ons
eerder alle standpunte te siene kry - jy is tog seker nie bang vir die
standpunte van wit bevorderaars nie!?!

Nico
Re: WIT webblad ?? [boodskap #12799 is 'n antwoord op boodskap #12798] Ma, 23 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 1998 00:26:24 GMT, "Nico" wrote:

nie ten koste van ander groepe geskied nie?[/color]
>
>
> Ek dink ons moet almal juis na die webblad gaan kyk - Johanna, jy klink
> hier so sooos die studente wat politisie doodskree op kampusse. Laat ons
> eerder alle standpunte te siene kry - jy is tog seker nie bang vir die
> standpunte van wit bevorderaars nie!?!>>

Nou hoekom klink jy dan nou ook soos iemand wat iemand anders - in die
geval Johanna - probeer doodskreeu?
Re: WIT webblad ?? [boodskap #12878 is 'n antwoord op boodskap #12798] Wo, 25 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 25 Feb 1998 12:44:24 GMT, "Nico" wrote:

Doodskree is as jy glad nie die ander ou se standpunt wil hoor of laat hoor[/color]
> nie.
> Johanna is welkom om haar standpunt te stel, maar ek glo nie dit moet
> gebeur ten koste van die uitsluiting van 'n ander se standpunt nie.
> Nico>>

En dit het nie.

Sy het actually gaan kyk wat daar staan en toe haar mening gegee.

Sy het selfs die adres ingelaat as iemand tog wil gaan kyk.
Re: WIT webblad ?? [boodskap #12879 is 'n antwoord op boodskap #12798] Wo, 25 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Nie doodskree nie -- sê maar bloot dat ons na alle standpunte moet kyk.
Doodskree is as jy glad nie die ander ou se standpunt wil hoor of laat hoor
nie.
Johanna is welkom om haar standpunt te stel, maar ek glo nie dit moet
gebeur ten koste van die uitsluiting van 'n ander se standpunt nie.
Nico
(Bedagsaamheid sal help om besprekings hier vars te hou)

|
| Nou hoekom klink jy dan nou ook soos iemand wat iemand anders - in die
| geval Johanna - probeer doodskreeu?
|
|
Re: WIT webblad ?? [boodskap #12914 is 'n antwoord op boodskap #12798] Do, 26 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Feb 1998 03:16:00 GMT, "Nico" wrote:

>

Ek het ou Biel.
Dis waaroor ons hierdie wisseling het, is dit nie?
Re: WIT webblad ?? [boodskap #12915 is 'n antwoord op boodskap #12798] Do, 26 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Lees wat sy geskryf het, Fielies!
--
Nico
("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)

| En dit het nie.
|
| Sy het actually gaan kyk wat daar staan en toe haar mening gegee.
|
| Sy het selfs die adres ingelaat as iemand tog wil gaan kyk.
|
|
|
Re: WIT webblad ?? [boodskap #12940 is 'n antwoord op boodskap #12798] Vr, 27 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Feb 1998 03:58:46 GMT, "Nico" wrote:

aan te raai om oogklappe aan te sit en nie na die webblad te gaan kyk nie.[/color]
> Sy het wel gaan kyk, maar was toe te bang dat ander ook sal gaan kyk en
> dalk die ander kant van die munt raaksien.>>

Nee Nico.
As sy wou doodskreeu, sou sy net eenvoudig nie die adres gegee het
nie.

Jy, aan die ander kant, wil he dat sy nie haar mening oor die blad
moet gee nie. In my boek is dit doodskreeu.
Re: WIT webblad ?? [boodskap #12941 is 'n antwoord op boodskap #12798] Vr, 27 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Dan sou jy gesien het dat dit juis sy was wat wou "doodskree" deur ander
aan te raai om oogklappe aan te sit en nie na die webblad te gaan kyk nie.
Sy het wel gaan kyk, maar was toe te bang dat ander ook sal gaan kyk en
dalk die ander kant van die munt raaksien.
--
Nico
("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)

Ferdi wrote in article
...
| On Thu, 26 Feb 1998 03:16:00 GMT, "Nico" wrote:
|
| >
|
| Ek het ou Biel.
| Dis waaroor ons hierdie wisseling het, is dit nie?
|
|
|
Vorige onderwerp: Re: Naam van 'n boom?
Volgende onderwerp: Korrelkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 22:47:47 MGT 2024