Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ete
ete [boodskap #127978] Vr, 11 Oktober 2019 06:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Familie wat vir ete aansit.
'n Familie wat vir ete aansit.
ete
Afbreking: e•te


Selfstandige naamwoord: ete
Meervoud: etes
Verkleinwoord: etetjie
Meervoud van verkleining: etetjies

Betekenis:
• (kookkuns) Kos wat vir eet voorgesit word; voedsel wat genuttig word; die eetmaal.
• (palindroom) Geleentheid waartydens mense saam aan tafel kos eet.

Gebruik:
• Ma het Sondag vir ons 'n heerlike ete gekook.
• Ons is na 'n deftige ete genooi.

Spreekwoord:
• Hy slaan my in die ete en drinke. [Hy slaan my op die mond.]

Afgelei:
• aandete
• middagete
• oggendete

Vertaling:
Engels: food, fare; meal, dinner
Nederlands: eten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ervaring
Volgende onderwerp: omloopverhouding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 17:52:18 MGT 2024