Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eienskap
eienskap [boodskap #127946] So, 06 Oktober 2019 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eienskap
Afbreking: ei•en•skap


Selfstandige naamwoord: eienskap
Meervoud: eienskappe
Verkleinwoord: eienskappie
Meervoud van verkleining: eienskappies

Betekenis:
• Dit waaraan iets of iemand herken kan word; 'n kenmerk van iets of iemand; karakteristiek wat eie is aan 'n bepaalde persoon of saak.

Gebruik:
• Sy beste eienskap is sy deursettingsvermoë.
• Laatslaap is haar slegste eienskap.

Sinoniem:
• kenmerk
• karakteristiek

Vertaling:
Engels: property, quality
Nederlands: eigenschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eienaar
Volgende onderwerp: eier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:14:55 MGT 2024