Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eienaar
eienaar [boodskap #127945] So, 06 Oktober 2019 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eienaar
Afbreking: ei•e•naar


Selfstandige naamwoord: eienaar
Meervoud: eienaars, eienare
Verkleinwoord: eienaartjie
Meervoud van verkleining: eienaartjies

Betekenis:
• Die persoon aan wie iets behoort. Iemand wat iets in eiendom het.

Gebruik:
• Die bank is die eienaar van my huis.

Antoniem:
• eienares (vroulik)

Hiponiem:
• grondeienaar
• huiseienaar
• mede-eienaar
• skeepseienaar
• slawe-eienaar
• winkeleienaar

Afgelei:
• eienaarskap

Vertaling:
Engels: owner, proprietor
Nederlands: eigenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spriet
Volgende onderwerp: eienskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:28:52 MGT 2024