Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spriet
spriet [boodskap #127944] So, 06 Oktober 2019 17:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die spriete en bolle van sprietuie.
Die spriete en bolle van sprietuie.
spriet
Afbreking: spriet


Selfstandige naamwoord: spriet
Meervoud: spriete
Verkleinwoord: sprietjie
Meervoud van verkleining: sprietjies

Betekenis:
• Lang, smal loot van 'n plant of die dun blaartjies van gras.
• Voelhoring van 'n insek; voeler; antenne.

Gebruik:
• Ná die reën begin blommetjies, vars groen spriete en piepklein vetplantjies stadig maar seker 'n nuwe lewensiklus.
• Sprinkane met lang spriete of voelhorings behoort tot die suborde Ensifera.

Afgelei:
• grasspriet
• sprietui
• voelspriet
• boegspriet

Vertaling:
Engels: blade, stalk; feeler, aerial, antenna
Nederlands: spriet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kelder
Volgende onderwerp: eienaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:14:41 MGT 2024