Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » solder
solder [boodskap #127942] So, 06 Oktober 2019 16:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Opening na 'n huis se solder.
Opening na 'n huis se solder.
solder
Afbreking: sol•der
Uitspraak: /ˈsɔl.dər/


Selfstandige naamwoord: solder
Meervoud: solders
Verkleinwoord: soldertjie
Meervoud van verkleining: soldertjies

Betekenis:
• Die ruimte tussen die dak en die plafon van 'n gebou, gewoonlik onafgerond en met skuins mure, waar goedere gestoor kan word.

Gebruik:
• Pak die pampoene in die solder.

Sinoniem:
• dakkamer

Antoniem:
• kelder

Afgelei:
• brandsolder
• solderbalk
• solderdeur
• soldergat
• solderkamer
• solderlig
• solderluik
• solderkamer
• solderplank
• solderraam
• soldertrap
• soldervenster
• solderverdieping
• soldervertrek
• soldervloer

Vertaling:
Engels: attic, loft, ceiling
Nederlands: zolder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stilte
Volgende onderwerp: kelder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:32:27 MGT 2024