Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eenmaal
eenmaal [boodskap #127933] So, 06 Oktober 2019 06:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eenmaal
Afbreking: een•maal
Samestelling: een + maal


Bywoord: eenmaal

Betekenis:
• 'n Onbepaalde geleentheid; een keer op 'n sekere tyd in die toekoms of verlede.

Gebruik:
• Die liefde wat 'n mens eenmaal vir 'n persoon gehad het, gaan nooit heeltemal weg nie.

Spreekwoord:
• Krismis kom net eenmaal in 'n jaar. [Laat ons eet, drink en vrolik wees, want ons kan nie elke dag feesvier nie.]

Vertaling:
Engels: once; one day
Nederlands: eenmaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenkant
Volgende onderwerp: eensaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:09:48 MGT 2024