Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eenkant
eenkant [boodskap #127932] So, 06 Oktober 2019 06:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eenkant
Afbreking: een•kant
Samestelling: een + kant


Bywoord: eenkant

Betekenis:
• Aan een van die kante.
• Iets of iemand wat weg van die res is; opsy; apart; afsydig.

Gebruik:
• Hy het net die eenkant van die kamer skoongemaak.
• Almal het bymekaar gesit, maar sy het haar eenkant gehou.

Vertaling:
Engels: on one side, aside
Nederlands: de ene zijde, opzij, terzijde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: totsiens
Volgende onderwerp: eenmaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:26:51 MGT 2024