Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » droogte
droogte [boodskap #127920] Sa, 05 Oktober 2019 08:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Droë landskap.
'n Droë landskap.
droogte
Afbreking: droog•te


Selfstandige naamwoord: droogte
Meervoud: droogtes
Verkleinwoord: droogtetjie
Meervoud van verkleining: droogtetjies

Betekenis:
• Lang periode met min of geen neerslag. 'n Tydperk wanneer dit lank nie gereën het nie en die aarde droog is.

Gebruik:
• 'n Droogte kan aansienlike skade aan die ekonomie aanrig, asook ondervoeding, hongersnood, grootskaalse migrasie en veldbrande tot gevolg hê.

Afgelei:
• droogtehulp
• droogtekrisis
• droogteramp

Vertaling:
Engels: drought, dryness
Nederlands: droogte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: droë
Volgende onderwerp: dryf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:59:54 MGT 2024