Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » driehoek
driehoek [boodskap #127917] Sa, 05 Oktober 2019 07:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Reghoekige driehoek.
'n Reghoekige driehoek.
driehoek
Afbreking: drie•hoek
Samestelling: drie + hoek


Selfstandige naamwoord: driehoek
Meervoud: driehoeke
Verkleinwoord: driehoekie
Meervoud van verkleining: driehoekies

Betekenis:
• 'n Geometriese vorm met drie hoeke en drie sye.

Gebruik:
• In enige reghoekige driehoek is die kwadraat van die lengte van die skuinssy gelyk aan die som van die kwadrate van die lengtes van die reghoekige sye.

Hiperoniem:
• veelhoek

Afgelei:
• driehoekig
• driehoekvormig

Vertaling:
Engels: triangle
Nederlands: driehoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: draf
Volgende onderwerp: droog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:19:33 MGT 2024