Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » romanse
romanse [boodskap #127906] Vr, 04 Oktober 2019 14:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
romanse
Afbreking: ro•man•se


Selfstandige naamwoord: romanse
Meervoud: romanses

Betekenis:
• 'n Idilliese of vurige liefdesverhouding tussen 'n man en 'n vrou.
• (musiek) 'n Aandoenlike en hartstogtelike lied.
• (letterkunde) 'n Aandoenlike storie of gedig.

Gebruik:
• Die paartjie se romanse het nie lank gehou nie.
• Hy het 'n romanse voorgedra.
• Sy lees graag romanses uit die vorige eeu.

Verwant:
• romanties

Vertaling:
Engels: romance
Nederlands: romance

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doof
Volgende onderwerp: kamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:19:22 MGT 2024