Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paranoïes
paranoïes [boodskap #127904] Do, 03 Oktober 2019 15:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
paranoïes
Afbreking: pa•ra•no•ïes


Byvoeglike naamwoord: paranoïes
Attributief: paranoïese

Betekenis:
• Uitermatig agterdogtig en wantrouig wees; soos om aan vervolgingswaansin (paranoia) te ly.

Gebruik:
• Om paranoïes te wees, kan uit negatiewe gedagtes of oortuigings of probleme met jou selfvertroue kom.

Sinoniem:
• paranoïed

Spelfout:
• paranoies

Vertaling:
Engels: paranoid
Nederlands: paranoïde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: superstisie
Volgende onderwerp: doof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:27:11 MGT 2024