Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » superstisie
superstisie [boodskap #127903] Do, 03 Oktober 2019 06:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
superstisie
Afbreking: su•per•sti•sie


Selfstandige naamwoord: superstisie
Meervoud: superstisies

Betekenis:
• 'n Geloof in iets ekstra en onnatuurliks.

Gebruik:
Superstisie praat van 'n geloof in die irrasionele, iets wat onmoontlik kan waar wees en geen gronde vir bestaan het nie.

Sinoniem:
• bygeloof
• waangeloof

Verwant:
• superstisieus

Vertaling:
Engels: superstition
Nederlands: superstitie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodmaak
Volgende onderwerp: paranoïes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:53:21 MGT 2024