Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodmaak
doodmaak [boodskap #127902] Do, 03 Oktober 2019 06:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doodmaak
Afbreking: dood•maak
Samestelling: dood + maak


Werkwoord: maak dood, doodmaak
Verlede tyd: het doodgemaak
Teenwoordige deelwoord: doodmakende

Betekenis:
• Veroorsaak dat iets ophou lewe; om die lewe bring.

Gebruik:
• Mens mag nie ander doodmaak nie, dit is die sesde gebod.

Spreekwoord:
• Wat nie doodmaak nie, maak vet. [Wanneer jy iets waarvoor jy nie lus is nie moet eet.]

Sinoniem:
• doodslaan
• vrekmaak

Vertaling:
Engels: to kill, slay
Nederlands: doodmaken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dom
Volgende onderwerp: superstisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:41:02 MGT 2024