Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » septer
septer [boodskap #127893] Ma, 30 September 2019 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die koning van Swede se septer.
Die koning van Swede se septer.
septer
Afbreking: sep•ter


Selfstandige naamwoord: septer
Meervoud: septers
Verkleinwoord: septertjie
Meervoud van verkleining: septertjies

Betekenis:
• 'n Sierlike staf, simbool van 'n regerende vors se gesag.

Gebruik:
• Die kroon en septer is simbole van die koning se mag.

Spreekwoord:
• Hy swaai die septer. [Hy is baas.]

Sinoniem:
• staf

Vertaling:
Engels: sceptre, mace
Nederlands: scepter, schepter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dokter
Volgende onderwerp: genaakbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:19:56 MGT 2024