Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dof
dof [boodskap #127891] Ma, 30 September 2019 06:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dof
Afbreking: dof


Byvoeglike naamwoord: dof
Vergrotende trap: dowwer
Oortreffende trap: dofste
Attributief: dowwe

Betekenis:
• Wat mens nie goed kan sien of hoor nie.
• 'n Pyn wat nie baie skerp of erg is nie.

Gebruik:
• Die kers se lig was te dof om te sien wat aangaan.
• Sy het 'n dowwe kopseer.

Antoniem:
• blink
• helder
• skerp

Vertaling:
Engels: dull, faint, dim
Nederlands: dof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doek
Volgende onderwerp: dokter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:25:47 MGT 2024