Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onkologie
onkologie [boodskap #127889] So, 29 September 2019 20:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onkologie
Afbreking: on•ko•lo•gie


Selfstandige naamwoord: onkologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die mediese kennis en behandeling van kanker.

Gebruik:
• 'n Dokter wat onkologie praktiseer word 'n onkoloog genoem.

Sinoniem:
• kankerkunde

Vertaling:
Engels: oncology
Nederlands: oncologie

Nota:
• Die term is afkomstig van die Griekse onkos (ονκος), wat "lomp" of "tumor" beteken; en die agtervoegsel -ologie, wat "studie van" beteken.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: histologie
Volgende onderwerp: doek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:10:56 MGT 2024