Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » histologie
histologie [boodskap #127888] So, 29 September 2019 20:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
histologie
Afbreking: his•to•lo•gie


Selfstandige naamwoord: histologie
Meervoud:

Betekenis:
• Wetenskap wat die struktuur en funksie van lewende selle (weefsel) bestudeer.

Gebruik:
• Die belangrikste tegniese hulpmiddel wat in die histologie gebruik word, is die mikroskoop en die elektronmikroskoop.

Sinoniem:
• weefselleer

Verwant:
• histoloog
• histologies

Vertaling:
Engels: histology
Nederlands: histologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dik
Volgende onderwerp: onkologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:22:14 MGT 2024