Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dieretuin
dieretuin [boodskap #127885] So, 29 September 2019 07:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Panda in 'n dieretuin.
'n Panda in 'n dieretuin.
dieretuin
Afbreking: die•re•tuin
Samestelling: diere + tuin


Selfstandige naamwoord: dieretuin
Meervoud: dieretuine
Verkleinwoord: dieretuintjie
Meervoud van verkleining: dieretuintjies

Betekenis:
• Plek waar wilde diere in hokke en kampe gehou word sodat mense na hulle kan kyk.

Gebruik:
• 'n Dieretuin poog nie net om mense te vermaak nie, maar ook om die besoekers in te lig en op te voed, navorsing te doen en om skaars diere te beskerm.

Sinoniem:
• menagerie (argaïes)

Vertaling:
Engels: zoo
Nederlands: dierentuin, diergaarde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dialoog
Volgende onderwerp: dig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:06:24 MGT 2024