Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dialoog
dialoog [boodskap #127884] So, 29 September 2019 06:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kunswerk in Den Haag wat 'n dialoog tussen twee persone uitbeeld.
'n Kunswerk in Den Haag wat 'n dialoog tussen twee persone uitbeeld.
dialoog
Afbreking: di•a•loog


Selfstandige naamwoord: dialoog
Meervoud: dialoë
Verkleinwoord: dialogie
Meervoud van verkleining: dialogies

Betekenis:
• 'n Gesprek tussen twee persone.
• Die gesprekke tussen mense in 'n verhaal; samespraak in 'n letterkundige werk.

Gebruik:
• Ons moet die dialoog môre opgevoer.
• Sommige films het bewys dat 'n mens sonder te veel dialoog baie kan sê.

Sinoniem:
• tweespraak
• tweegesprek

Antoniem:
• monoloog

Afgelei:
• dialogiese

Vertaling:
Engels: dialogue
Nederlands: dialoog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurmekaar
Volgende onderwerp: dieretuin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:59:27 MGT 2024