Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deuntjie
deuntjie [boodskap #127880] Sa, 28 September 2019 19:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deuntjie
Afbreking: deun•tjie


Selfstandige naamwoord: deuntjie
Meervoud: deuntjies

Betekenis:
• 'n Eenvoudige melodie of wysie van 'n liedjie.

Gebruik:
• Die deuntjie draai al heeldag deur my kop.

Spreekwoord:
• Dis elke dag dieselfde ou deuntjie. [Dieselfde storie word tot vervelens toe herhaal.]
• Hy sing nou 'n ander deuntjie. [Iets sê wat glad nie ooreenstem met wat hy eers beweer het nie.]

Afgelei:
• slaapdeuntjie

Vertaling:
Engels: tune, melody
Nederlands: deuntje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: denke
Volgende onderwerp: deurdat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:20:34 MGT 2024