Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » definisie
definisie [boodskap #127877] Sa, 28 September 2019 18:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
definisie
Afbreking: de•fi•ni•sie


Selfstandige naamwoord: definisie
Meervoud: definisies
Verkleinwoord: definisietjie
Meervoud van verkleining: definisietjies

Betekenis:
• Kortlikse en presiese beskrywing van 'n konsep; begripsafbakening.

Gebruik:
• Jy kan die woord se definisie in 'n verklarende woordeboek opsoek.

Verwant:
• definitief

Afkorting:
• def.

Vertaling:
Engels: definition
Nederlands: definitie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deelneem
Volgende onderwerp: deftig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:12:12 MGT 2024