Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » das
das [boodskap #127873] Sa, 28 September 2019 16:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee dasse.
Twee dasse.
'n Dassie.
'n Dassie.
das
Afbreking: das


Selfstandige naamwoord: das
Meervoud: dasse
Verkleinwoord: dassie
Meervoud van verkleining: dassies

Betekenis:
• 'n Stuk lap wat vir dekoratiewe doeleindes saam met 'n hemp om die nek gedra word.
• (soogdier) 'n Klein, dikkerige, plantetende soogdier van die orde Hyracoidea.

Gebruik:
• Ek dra altyd 'n das saam met my kerkpak.
• Die dassie is die naaste lewende familie van die olifant.

Afgelei:
• strikdas
• stropdas

Vertaling:
Engels: tie, neck-tie, bow; badger
Nederlands: das; klipdas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: divisie
Volgende onderwerp: datum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:18:56 MGT 2024