Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skadelik
skadelik [boodskap #127867] Sa, 28 September 2019 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skadelik
Afbreking: ska•de•lik


Byvoeglike naamwoord: skadelik
Vergrotende trap: skadeliker
Oortreffende trap: skadelikste
Attributief: skadelike
Partitief: skadeliks

Betekenis:
• Nadelig; wat tot skade/verlies lei; nie voordelig nie.

Gebruik:
• Om te veel eet is skadelik vir die gesondheid.
• 'n Rekenaarvirus is 'n toepassing wat skadelik is vir rekenaars.

Antoniem:
• onskadelik

Afgelei:
• skadelikheid

Vertaling:
Engels: disadvantageous, harmful, damaging, detrimental, injurious, noxious
Nederlands: schadelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dame
Volgende onderwerp: dank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:20:36 MGT 2024