Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwaadwillig
kwaadwillig [boodskap #127865] Sa, 28 September 2019 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwaadwillig
Afbreking: kwaad•wil•lig


Byvoeglike naamwoord: kwaadwillig
Vergrotende trap: kwaadwilliger
Oortreffende trap: kwaadwilligste
Attributief: kwaadwillige

Betekenis:
• Met slegte bedoelings. Wat 'n mens sleggesind is.

Gebruik:
• Hy is nie aangekla nie en het die bewerings teen hom as kwaadwillig afgemaak en verwerp.

Sinoniem:
• boosaardig
• gemeen
• kwaadgesind

Afgelei:
• kwaadwilligheid

Vertaling:
Engels: malevolent, ill-intentioned, evil-minded, ill-disposed
Nederlands: kwaadwillig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afskakel
Volgende onderwerp: dame
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:55:52 MGT 2024