Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dam
dam [boodskap #127862] Sa, 28 September 2019 08:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Katsedam in Lesotho.
Die Katsedam in Lesotho.
dam
Afbreking: dam


Selfstandige naamwoord: dam
Meervoud: damme
Verkleinwoord: dammetjie
Meervoud van verkleining: dammetjies

Betekenis:
• Groot wal of versperring wat die vloei van water belemmer of stop om sodoende 'n reservoir of 'n meer van water te vorm.

Gebruik:
• Die meeste damme het 'n oorloop waaroor of -deur water kan vloei wanneer die dam vol is.

Spreekwoord:
• Die dam lê kant en wal. [Tot oorlopens toe vol.]

Afgelei:
• opgaardam
• studam
• slikdam

Vertaling:
Engels: dam, pond, basin
Nederlands: stuwmeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dak
Volgende onderwerp: aanskakel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:11:54 MGT 2024