Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dagboek
dagboek [boodskap #127860] Sa, 28 September 2019 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dagboek
Afbreking: dag•boek
Samestelling: dag + boek


Selfstandige naamwoord: dagboek
Meervoud: dagboeke
Verkleinwoord: dagboekie
Meervoud van verkleining: dagboekies

Betekenis:
• 'n Boek waarin 'n mens afsprake vir elke dag neerskryf.
• Boek waarin jy jou wedervaringe opteken; waarin mens daagliks skryf wat jy dink en ervaar.

Gebruik:
• Sy teken die afspraak in haar dagboek aan.
• Anne Frank se dagboek het wêreldberoemd geword.

Vertaling:
Engels: diary, journal
Nederlands: dagboek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onnosel
Volgende onderwerp: dak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:25:10 MGT 2024