Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sakdoek
sakdoek [boodskap #127856] Vr, 27 September 2019 13:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Geknoopte sakdoek.
'n Geknoopte sakdoek.
sakdoek
Afbreking: sak•doek
Samestelling: sak + doek
Uitspraak: /ˈsak.duk/


Selfstandige naamwoord: sakdoek
Meervoud: sakdoeke
Verkleinwoord: sakdoekie
Meervoud van verkleining: sakdoekies

Betekenis:
• 'n Lap (doek) om die neus te snuit (in te blaas) of die sweet van jou gesig te vee.

Gebruik:
• Ek gebruik nie daai vuil sakdoek nie!

Spreekwoord:
• Maak 'n knoop in jou sakdoek. [Probeer om iets te onthou.]

Afgelei:
• sakdoeksakkie

Vertaling:
Engels: handkerchief, tissue
Nederlands: zakdoek
Sotho: sakatuku

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterval
Volgende onderwerp: hongersnood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:33:37 MGT 2024