Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterval
waterval [boodskap #127855] Vr, 27 September 2019 12:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Waterval.
'n Waterval.
waterval
Afbreking: wa•ter•val
Samestelling: water + val
Uitspraak: /ˈvɑː.tərˌfal/


Selfstandige naamwoord: waterval
Meervoud: watervalle
Verkleinwoord: watervalletjie
Meervoud van verkleining: watervalletjies

Betekenis:
• Plek in die landskap waar stromende water weens 'n hoogteverskil na benede stort.

Gebruik:
• 'n Waterval ontstaan as gevolg van erosie as die water oor 'n harder gesteentelaag vloei.

Sinoniem:
• kaskade
• val

Vertaling:
Engels: waterfall
Nederlands: waterval
Xhosa: ingxangxasi 9

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paal
Volgende onderwerp: sakdoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:44:39 MGT 2024