Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fabriek
fabriek [boodskap #127853] Vr, 27 September 2019 06:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Fabriek
'n Fabriek
fabriek
Afbreking: fa•briek
Uitspraak: /faˈbrik/


Selfstandige naamwoord: fabriek
Meervoud: fabrieke
Verkleinwoord: fabriekie
Meervoud van verkleining: fabriekies

Betekenis:
• Plek waar goedere (soos klere, kos, meubels, ens.) op 'n industriële skaal geproduseer word.

Gebruik:
• Die fabriek se werkers wil vir beter lone staak.

Afgelei:
• melkfabriek
• fabriekeieneaar

Verwant:
• fabrikant
• fabriseer

Vertaling:
Engels: factory, plant, works
Nederlands: fabriek
Sotho: faboriki

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rok
Volgende onderwerp: paal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:15:49 MGT 2024