Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paspoort
paspoort [boodskap #127851] Vr, 27 September 2019 06:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ou Suid-Afrikaanse paspoort.
'n Ou Suid-Afrikaanse paspoort.
paspoort
Afbreking: pas•poort
Uitspraak: /ˈpas.pʊə̯rt/


Selfstandige naamwoord: paspoort
Meervoud: paspoorte
Verkleinwoord: paspoortjie
Meervoud van verkleining: paspoortjies

Betekenis:
• Amptelike dokument was die houer as 'n burger van 'n land identifiseer en hom/haar toestemming gee om 'n ander land binne te gaan.

Gebruik:
• Jy het 'n paspoort nodig om na die buiteland te reis.

Sinoniem:
• pas

Afgelei:
• paspoorthouer
• paspoortbeheer
• paspoortfoto

Vertaling:
Engels: passport, pass
Nederlands: paspoort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: platteland
Volgende onderwerp: rok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:06:36 MGT 2024