Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daardeur
daardeur [boodskap #127846] Do, 26 September 2019 06:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
daardeur
Afbreking: daar•deur
Samestelling: daar (v.nw.) + deur (voors.)


Voornaamwoord: daardeur

Betekenis:
• Van een kant na 'n ander kant deur iets beweeg; deur dit gaan.
• As gevolg van dit.

Gebruik:
• Daar is 'n rivier; ons sal daardeur moet swem. Neem die naald en gare en druk die punt daardeur.
• Hy is weg, en daardeur vergete. Sjina verloor daardeur sy monopolie op die sy-teelt.

Verwant:
• daaraan
• daarby
• daardie
• daarheen
• daarin
• daarmee
• daarna
• daarom
• daaroor
• daarop
• daarvan
• daarvoor

Vertaling:
Engels: through that
Nederlands: daardoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daarby
Volgende onderwerp: daarheen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:19:01 MGT 2024