Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beraam
beraam [boodskap #127844] Do, 26 September 2019 05:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beraam
Afbreking: be•raam


Werkwoord: beraam
Verlede tyd: het beraam

Betekenis:
• Begroot, bereken, skat.
• Iets bedink wat mens wil uitvoer (dikwels negatief).

Gebruik:
• Hy het die vakansie se koste beraam.
• Hy beraam 'n wraaksugtige plan.

Verwant:
• beraming
• beraamde

Vertaling:
Engels: to estimate, calculate, assess; to devise, contrive, plan
Nederlands: beramen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spreekwoord
Volgende onderwerp: daarby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:03:11 MGT 2024