Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » long
long [boodskap #127837] Wo, 25 September 2019 06:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die longe van 'n mens.
Die longe van 'n mens.
long
Afbreking: long
Uitspraak: /lɔŋ/


Selfstandige naamwoord: long
Meervoud: longe
Verkleinwoord: longetjie
Meervoud van verkleining: longetjies

Betekenis:
• Orgaan in die borskas waar gaswisseling tussen lug en bloed plaasvind, deel van die asemhalingstelsel.

Gebruik:
• Die funksie van 'n long is om suurstof vanuit die lug met koolstofdioksied in die bloed te verruil.

Hiponiem:
• linkerlong
• regterlong

Afgelei:
• longkanker
• longontsteking
• longpyp
• longsiekte

Vertaling:
Engels: lung
Nederlands: long

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lens
Volgende onderwerp: lol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:09:26 MGT 2024