Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lens
lens [boodskap #127836] Wo, 25 September 2019 06:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die lense van 'n bril.
Die lense van 'n bril.
lens
Afbreking: lens


Selfstandige naamwoord: lens
Meervoud: lense
Verkleinwoord: lensie
Meervoud van verkleining: lensies

Betekenis:
• (anatomie) Deel van die oog agter die iris wat ligstrale teen die netvlies fokus.
• (optika) Deursigtige glas wat geslyp is om 'n beeld te vergroot, te verklein of in fokus te bring.

Gebruik:
• Die oog verander sy fokusafstand met spiere wat die vorm van die lens verander.
Lense word volgens die kromming van die twee kante (konveks of konkaaf) geklassifiseer.

Hiponiem:
• kontaklens
• wyehoeklens

Vertaling:
Engels: lens
Nederlands: lens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stamina
Volgende onderwerp: long
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:17:04 MGT 2024