Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gratis
gratis [boodskap #127834] Wo, 25 September 2019 05:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gratis
Afbreking: gra•tis


Bywoord: gratis

Betekenis:
• Wat sonder betaling verkry word; verniet en sonder kostes.

Gebruik:
• Sy het haar dienste gratis aangebied.

Sinoniem:
• kosteloos
• verniet

Vertaling:
Engels: gratis, free, without charge, for nothing
Nederlands: gratis


Byvoeglike naamwoord: gratis

Betekenis:
• Verniet en sonder kostes; wat sonder betaling verkry word.

Gebruik:
• Duisende mense het die gratis konsert bygewoon.

Vertaling:
Engels: gratis, free, without charge, for nothing
Nederlands: gratis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sweefspoor
Volgende onderwerp: stamina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:22:05 MGT 2024