Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sweefspoor
sweefspoor [boodskap #127831] Di, 24 September 2019 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sweefspoor met kabelkar.
'n Sweefspoor met kabelkar.
sweefspoor
Afbreking: sweef•spoor
Samestelling: sweef + spoor


Selfstandige naamwoord: sweefspoor
Meervoud: sweefspore
Verkleinwoord: sweefspoortjie
Meervoud van verkleining: sweefspoortjies

Betekenis:
• Kabel waarmee karretjies of stoeltjies in die lug getrek word.

Gebruik:
• Tafelberg het 'n sweefspoor met kabelkarretjies aan die westelike hang wat besoekers na die kruin neem.

Sinoniem:
• sweefspoorweg
• kabelspoor
• kabelbaan
• kabelweg

Vertaling:
Engels: cableway, aerial railway
Nederlands: kabelbaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aardwolf
Volgende onderwerp: gratis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:15:31 MGT 2024