Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aardwolf
aardwolf [boodskap #127830] Di, 24 September 2019 07:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Aardwolf.
'n Aardwolf.
aardwolf
Afbreking: aard•wolf
Samestelling: aard + wolf
Uitspraak: /ˈɑːrtvoɫf/


Selfstandige naamwoord: aardwolf
Meervoud: aardwolwe
Verkleinwoord: aardwolfie
Meervoud van verkleining: aardwolfies

Betekenis:
• 'n Lid van die familie van hiënas, Proteles cristatus.

Gebruik:
• Die aardwolf is lomp en stadig, dus word hulle dikwels deur ander roofdiere gevang.

Sinoniem:
• erdwolf
• ghaip
• ghei
• gheip
• gheipjakkals
• ghie
• ghiep
• ghob
• maanhaarjakkals
• neip
• naderoe
• nadroe
• nadroejakkals
• weerwolf

Vertaling:
Engels: aardwolf
Nederlands: aardwolf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daad
Volgende onderwerp: sweefspoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:26:06 MGT 2024