Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » CD-speler
CD-speler [boodskap #127828] Di, 24 September 2019 07:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n CD-speler.
'n CD-speler.
CD-speler
Afbreking: CD-spe•ler


Selfstandige naamwoord: CD-speler
Meervoud: CD-spelers
Verkleinwoord: CD-spelertjie
Meervoud van verkleining: CD-spelettjies

Betekenis:
• 'n Masjien waarin mens 'n CD of DVD sit om na 'n fliek te kyk of na musiek te luister.

Gebruik:
• Ek het 'n CD-speler vir my verjaarsdag gekry.

Sinoniem:
• laserskyfspeler

Vertaling:
Engels: CD player
Nederlands: cd-speler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: CD
Volgende onderwerp: daad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:24:19 MGT 2024