Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » CD
CD [boodskap #127827] Di, 24 September 2019 07:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n CD.
'n CD.
CD
Afbreking: CD
Uitspraak: see-dee


Selfstandige naamwoord: CD
Meervoud: CD's
Verkleinwoord: CD'tjie
Meervoud van verkleining: CD'tjies

Betekenis:
• 'n Skyf wat 'n mens in 'n CD-speler sit om 'n fliek te kyk of musiek te luister. Dit word ook gebruik om programme en data tussen rekenaars oor te dra.

Gebruik:
• Watter CD is jou gunsteling?

Sinoniem:
• laserskyf
• kompakskyf

Afgelei:
• CD-speler

Verwant:
• DVD
• plaat

Vertaling:
Engels: CD, compact disc
Nederlands: CD

Nota:
• CD is ook die Romeinse syfers vir 400 (C=100, D=500, CD=500-100=400).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: byvoeglik
Volgende onderwerp: CD-speler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:35:34 MGT 2024