Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lawine
lawine [boodskap #127822] Ma, 23 September 2019 16:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Lawine.
'n Lawine.
lawine
Afbreking: la•wi•ne


Selfstandige naamwoord: lawine
Meervoud: lawines

Betekenis:
• 'n Massa sneeu, ys, grond of rots wat teen 'n berghelling afstort.

Gebruik:
• Die lawine het 'n deel van die dorp onder ys begrawe en 'n groot aantal slagoffers geëis.

Hiponiem:
• sneeustorting
• modderstorting
• rotsstorting

Vertaling:
Engels: avalanche
Nederlands: lawine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lafenis
Volgende onderwerp: byl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:15:29 MGT 2024