lafenis [boodskap #127821] |
Ma, 23 September 2019 16:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 19514 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lafenis
Afbreking: la•fe•nis
Selfstandige naamwoord: lafenis
Meervoud: lafenisse
Verkleinwoord: lafenissie
Meervoud van verkleining: lafenissies
Betekenis:
• Iets wat verkwikking, versterking of vertroosting bied, soos water tydens droogte, koelte tydens hitte, ens.
Gebruik:
• Waar u ook neerstryk vir 'n lafenis, bestel sjokolademelk.
Wisselvorm:
• lawenis
• laafnis
Vertaling:
Engels: refreshment
Nederlands: lafenis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|