Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » byklank
byklank [boodskap #127820] Ma, 23 September 2019 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
byklank
Afbreking: by•klank
Samestelling: by + klank


Selfstandige naamwoord: byklank
Meervoud: byklanke
Verkleinwoord: byklankie
Meervoud van verkleining: byklankies

Betekenis:
• 'n Meeklinkende klank (dikwels ongewens); geluid wat in die agtergrond gemaak word.

Gebruik:
• Tydens die toespraak het hy allerhande byklanke gemaak.

Sinoniem:
• ondertoon

Vertaling:
Engels: background noise, sound effects
Nederlands: bijklank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bydra
Volgende onderwerp: lafenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:10:41 MGT 2024