Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buitekant
buitekant [boodskap #127811] So, 22 September 2019 17:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buitekant
Afbreking: bui•te•kant
Samestelling: buite + kant


Selfstandige naamwoord: buitekant
Meervoud: buitekante

Betekenis:
• Teenoor die sy (of sye) wat aan 'n afgeskermde ruimte grens; in die buitenste deel.

Gebruik:
• Die buitekant van die huis moet geverf word.

Antoniem:
• binnekant

Vertaling:
Engels: outside, exterior
Nederlands: buitenkant


Bywoord: buitekant

Betekenis:
• In die buitenste deel; buite en nie binne nie.

Gebruik:
• Binnekant bou ons legkaarte en buitekant speel ons bal.

Vertaling:
Engels: outside
Nederlands: buitenkant


Voorsetsel: buitekant

Betekenis:
• Die deel wat buite geleë is; uitwendig.

Gebruik:
• Jy moet buitekant die huis rook.

Vertaling:
Engels: outside
Nederlands: buitenkant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: palet
Volgende onderwerp: buk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:56:30 MGT 2024