Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bruidegom
bruidegom [boodskap #127807] So, 22 September 2019 15:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bruidegom
Afbreking: brui•de•gom


Selfstandige naamwoord: bruidegom
Meervoud: bruidegomme, bruidegoms
Verkleinwoord: bruidegompie
Meervoud van verkleining: bruidegompies

Betekenis:
• 'n Man op die dag van sy troue; manlike persoon wat in die huwelik tree.

Gebruik:
• Die bruidegom steek die ring aan sy bruid se vinger en gee haar 'n soen.

Antoniem:
• bruid

Verwant:
• bruidspaar
• bruidsmeisie
• bruidsjonker

Vertaling:
Engels: bridegroom
Nederlands: bruidegom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bruid
Volgende onderwerp: brul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:39:15 MGT 2024