Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brosjure
brosjure [boodskap #127804] So, 22 September 2019 15:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
brosjure
Afbreking: bro•sju•re


Selfstandige naamwoord: brosjure
Meervoud: brosjures
Verkleinwoord: brosjuretjie
Meervoud van verkleining: brosjuretjies

Betekenis:
• 'n Blaadjie (of klein boekie) wat iets adverteer of 'n belangrike saak bespreek.

Gebruik:
• Sy het 'n brosjure van die nuwe restaurant ontvang.

Sinoniem:
• pamflet
• blaadjie

Verwant:
• traktaatjie

Vertaling:
Engels: brochure, pamphlet, leaflet
Nederlands: brochure

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaaksug
Volgende onderwerp: brûe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:00:53 MGT 2024