Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brein
brein [boodskap #127800] So, 22 September 2019 08:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Harsings van die menslike brein.
Harsings van die menslike brein.
brein
Afbreking: brein


Selfstandige naamwoord: brein
Meervoud: breine
Verkleinwoord: breintjie
Meervoud van verkleining: breintjies

Betekenis:
• Orgaan in die kop (skedel) wat mens en dier help om te dink.
• Die verstand; geesvermoë wat in die harsings gesetel is.

Gebruik:
• Ná die ongeluk het hy bloeding op die brein gehad.
• Sy is slim en het 'n skerp brein.

Spreekwoord:
• Hy het iets op die brein. [Gedurig oor iets aanhou.]

Sinoniem:
• harsings

Hiponiem:
• baasbrein
• meesterbrein

Afgelei:
• breinbreker
• breindood
• breinloos
• breinskade
• breinstorm

Vertaling:
Engels: brain, mind
Nederlands: brein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brei
Volgende onderwerp: bril
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:05:06 MGT 2024